Diplomacy of change

Dawie Jacobs

David (Dawie) Jacobs journey began with a carefree childhood in the rural north-eastern Free State and took him to foreign capitals around the world − from close involvement with issues of justice, race, religion and politics in his own country to high-level discussions on these matters with foreign presidents. Read more …

 

 

 

 

 


Hierdie plek, hierdie tyd

Marinus Wiechers

Wie het beveel dat hierdie plek, hierdie tyd myne moet wees?
Met hierdie aanhaling van Blaise Pasçal wat Marinus Wiechers as sy motto neem, open hy die landskap op ’n reisiger deur Suid-Afrika in ’n internasionale wêreld, deur andere se lewe en deur daardie moeisame laaste reis wat almal eendag moet onderneem. Lees meer …

 

 

 

 


Hippos, Hotspots, and Homelands

Elsa van der Byl

This compelling memoir describes Elsa van der Byl’s life in South Africa during apartheid, the transition to democracy, and the transformational period. As an educator, she worked with various cultural groups in the so-called homelands, experiencing student revolts, college closures, and being held hostage by students. Read more …

 

 

 

 

 

 


’n Stukkie van die legkaart

Rina Venter

Dr. Rina Venter is die eerste en laaste vrou wat voor 1994 in ʼn Suid-Afrikaanse kabinet gedien het. As Minister van Gesondheid en Welsynsdienste onder mnr. F.W. de Klerk bevind sy haar in die politieke en maatskaplike binnekring tydens die oorgang van apartheid na demokrasie. Lees meer …

 

 

 

 

 

 

 


Singing and Dreaming through Life

Michael Renier

In his intensely personal autobiography, Michael Renier takes the reader from his childhood in small-town, scenically beautiful, rural South Africa to his discovery, on shellac 78 rpm records and radio, of the magic the tenor voice held for him. Read more …

 

 

 

 

 

 

Elsa van der Byl

Piet Pompies – vir talle mense ʼn ou bekende naam en uitdrukking wat vrolikheid en volkshumor verpersoonlik. Maar wie onthou nog die begaafde en veelsydige kunstenaar Pieter van der Byl, skepper van die oorspronlike, nimlike Piet wat Pompies was? Hierdie boek oor Pieter van der Byl – oftewel Piet Pompies – is saamgestel deur sy dogter Elsa, met insette van haar broers Pieter en Johan van der Byl, as huldeblyk aan die man wie se verhoognaam deel van ons volksbesit geword het. Lees meer …